Jaarboeke

Oudiotegnolgie 851


 
Modulekode MTZ 851
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Oudiotegnologie bestaan uit 'n studie van die beginsels daarvan, met klem op opname-tegnologie. Daar word gekonsentreer op aspekte soos mikrofoontegniek, vermenging en redigering, oudiomeestering en musiekproduksie. Assessering word baseer op die beoordeling van 'n portfolio van kommersieel-verspreibare opnames van minimum 60-minute lengte (standaard CD-formaat). Studente behoort hierdeur bewys te lewer van gevorderde vaardighede.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences